3. Dieren, gefotografeerd vanuit een hut, auto of schuiltent.
4. Dieren in het wild (dieren, die gewoon vrij rondlopen en die niet beïnvloed zijn)


Kgalagadi Oorgrenspark, Noord-Kaap, Suid-Afrika


Voëls (Vogels)



Ek het hierdie foto geneem in die dorre Kgalagadi streek van die Noord-Kaap. Die byevretertjies maak nes in gate in die wal van die droë Nossob rivier, en poseer dan pragtig op droë takke digby die nes, vanwaar hulle insekte in vlug vang. Die agtergrond is die geel sandwal van die rivieroewer.

NIKON D3S
Date/Time: 2016:07:04 12:18:56
Shutter speed: 1/4000 sec
Aperture: f10
Exposure mode: Manual
Exposure compensation: -1/3
ISO: 2800
Lens: 500.0 mm f/4.0


  • Aperture: ƒ/10
  • Camera: NIKON D3S
  • Taken: 4 juli, 2016
  • Exposure bias: -2/6EV
  • Focal length: 500mm
  • ISO: 2800
  • Keywords: Bee-eaters, Meropidae, Merops hirundineus, Swallow-tailed Bee-eater
  • Shutter speed: 1/4000s