4. Dieren in het wild (dieren, die gewoon vrij rondlopen en die niet beïnvloed zijn)


Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika


Voëls (Vogels)



Ek het hierdie kleinwitreier afgeneem in die Krokodilrivier in die Krugerwildtuin. Gelukkig was dit ’n windstil, wolklose oggend met helder sonlig, vandaar die helder spieëlbeeld en diepblou water. Nikon D3s, sluiterspoed 1/3200, aperture f9, 500mm met 1.4x versterker.


  • Aperture: ƒ/9
  • Camera: NIKON D3S
  • Taken: 9 april, 2016
  • Exposure bias: -4/6EV
  • Focal length: 700mm
  • ISO: 900
  • Keywords: Ardeidae, Bitterns Herons and Egrets, Egretta garzetta, Little Egret, South African Birds by family
  • Shutter speed: 1/3200s