04 Niet beïnvloede dieren


Sabie Sand, Mpumalanga, Suid-Afrika


Luiperd by nagtelike vangs, Groter Krugerwildtuin



Ek het die luiperd afgeneem by sy vangs van 'n impala in die Sabie Sand wildtuin, langs die Krugerwildtuin. Die beligting was van die kant af met 'n spotlight. Camera Model: NIKON D850, Shutter speed: 1/125 sec, Aperture: 4, ISO: 3200, Lens: 70.0-200.0 mm f/4.0, Focal length: 160mm


  • Aperture: f/4.0
  • Camera: NIKON D850
  • Shutter speed: 1/125s
  • ISO: 3200
  • Taken: 14 June, 2022
  • Exposure bias: 0/6EV
  • Focal length: 1600/10mm