04 Niet beïnvloede dieren


Kgalagadi Oorgrenspark, Noord-Kaap, Suid-Afrika


'n Berghaan (Bateleur) by 'n watergat in die Kgalagadi



Wanneer die temperatuur in die Kgalagadi in die somer die hoogte in skiet, kom die arende af na die watergate om te bad en te drink. Ek het hierdie wyfie op 'n snikhete middag afgeneem waar sy haar dors kom les het. 


  • Aperture: f/5.6
  • Camera: NIKON D850
  • Shutter speed: 1/1000s
  • ISO: 90
  • Taken: 30 January, 2023
  • Exposure bias: 0/6EV
  • Focal length: 5000/10mm