04 Niet beïnvloede dieren


Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika


Witkoluiltjie in skemerlig



Ek het die uiltjie in die Krugerwildtuin raakgeloop twee jaar gelede net voor die hekke gesluit het. Ek het hom byna misgekyk, want hy smelt so mooi saam met die stomp. Ek het 'n klein bietjie flits gebruik. Camera Model: NIKON D850 Shutter speed: 1/1250 sec Aperture: 6.3 Exposure compensation: +1/3 ISO: 720 Focal length: 500mm


  • Aperture: f/6.3
  • Camera: NIKON D850
  • Shutter speed: 1/1250s
  • ISO: 720
  • Taken: 22 September, 2021
  • Exposure bias: 2/6EV
  • Flash fired: No
  • Focal length: 5000/10mm