04 Niet beïnvloede dieren


Kgalagadi Oorgrenspark, Noord-Kaap, Suid-Afrika


'n Rustige en statige Kalaharileeuwyfie in laatmiddaglig



Die rustige en statige houding van die leeuwyfie het my opgeval. 'n Pragtige dier in die fleur van haar lewe. Afgeneem in die Nossob droë rivier vallei in die Kgalagadi.


  • Aperture: f/7.1
  • Camera: NIKON Z 9
  • Shutter speed: 1/1600s
  • ISO: 1250
  • Taken: 30 January, 2023
  • Exposure bias: 2/6EV
  • Focal length: 3000/10mm